Grotmanne
Thursday, July 17, 2014
Om die grot kinders te leer.
Ek wil die kinders leer skiet, maar die grote van die gewere maak dit vir hulle baie moeilik, daarom het ek besluit om n CZ200 se kolf verstelbaar te maak.
Die Skouerstuk was redelik maklik, maar die saag van die wangstuk was senutergend.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment